Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En hulle het die strydwa by die dam van Samariʹa begin afwas, en die honde het sy bloed opgelek+ (en die prostitute het daar gebad), volgens Jehovah se woord wat hy gespreek het.+

  • 2 Konings 9:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hy het toe vir sy adjudant+ Bidkar gesê: “Tel hom op; gooi hom op die stuk land van Nabot, die Jisreëliet;+ want onthou: Ek en jy het met spanne perde agter sy vader Agab gery, en Jehovah het hierdie uitspraak+ teen hom gegee:

  • Matteus 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word;+ en met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle vir julle uitmeet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel