Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • Psalm 119:89
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 89 Tot onbepaalde tyd, o Jehovah,+

      Staan u woord vas in die hemel.+

  • Jesaja 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want Jehovah van die leërs het dit besluit,+ en wie kan dit verbreek?+ En sý hand is uitgesteek, en wie kan dit afwend?+

  • Jesaja 46:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+

  • Jesaja 48:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Die eerste dinge het ek van daardie tyd af vertel, en uit my mond het hulle uitgegaan, en ek het dit voortdurend laat hoor.+ Skielik het ek opgetree, en die dinge het gekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel