Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie van Jeroʹbeam in die stad sterf, sal deur die honde geëet word;+ en wie in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel geëet word,+ want Jehovah het dit gespreek.”’

  • 1 Konings 16:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Enigiemand van Baäsa wat in die stad sterf, sal deur die honde geëet word; en enigiemand van hom wat in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel geëet word.”+

  • Jeremia 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘En ek sal vier families oor hulle aanstel’,+ is die woord van Jehovah, ‘die swaard om dood te maak, en die honde om weg te sleep, en die voëls van die hemel+ en die diere van die aarde om te eet en te vernietig.

  • Openbaring 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 sodat julle die vlesige+ dele van konings en die vlesige dele van militêre bevelvoerders en die vlesige dele van sterk manne+ en die vlesige dele van perde+ en van dié wat op hulle sit, en die vlesige dele van almal, van vrygeborenes sowel as van slawe en van klein en groot, kan eet.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel