Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 naamlik Beser+ in die wildernis op die hoogvlakte vir die Rubeniete, en Ramot+ in Giʹlead vir die Gadiete, en Golan+ in Basan vir die Manassiete.+

  • Josua 20:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En in die Jordaanstreek, by Jeʹrigo, teen die ooste, het hulle Beser+ in die wildernis op die hoogvlakte uit die stam Ruben+ gegee, en Ramot+ in Giʹlead uit die stam Gad, en Golan+ in Basan uit die stam Manasʹse.

  • 1 Konings 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 die seun van Geber, in Raʹmot-Giʹlead+ (hy het die tentdorpe gehad van Jaïr,+ die seun van Manasʹse, wat in Giʹlead+ lê; hy het die Argobstreek+ gehad, wat in Basan+ is: sestig groot stede met mure en kopergrendels);

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel