8 En in die Jordaanstreek, by Jeʹrigo, teen die ooste, het hulle Beser+ in die wildernis op die hoogvlakte uit die stam Ruben+ gegee, en Ramot+ in Giʹlead uit die stam Gad, en Golan+ in Basan uit die stam Manasʹse.
3 Toe het die koning van Israel vir sy knegte gesê: “Weet julle werklik dat Raʹmot-Giʹlead+ aan ons behoort? Tog aarsel ons om dit uit die hand van die koning van Sirië te neem.”
9En wat die profeet Eliʹsa betref, hy het een van die profeteseuns+ geroep en toe vir hom gesê: “Omgord jou lendene+ en neem hierdie fles+ olie in jou hand en gaan na Raʹmot-Giʹlead.+