5 Toe het die koning van Israel die profete+ bymekaargebring, vierhonderd man, en vir hulle gesê: “Sal ons teen Raʹmot-Giʹlead optrek om oorlog te voer, of sal ek dit laat staan?”+ En hulle het begin sê: “Trek op, en die ware God sal dit in die koning se hand gee.”