20 “‘Maar die profeet wat hom aanmatig om ’n woord in my naam te spreek wat ek hom nie beveel het om te spreek nie,+ of wat in die naam van ander gode spreek,+ dié profeet moet sterf.+
15 Daarom, só het Jehovah oor die profete gesê wat in my naam profeteer en wat ek nie gestuur het nie en wat sê dat daar geen swaard of hongersnood in die land sal kom nie: ‘Deur die swaard en deur die hongersnood sal dié profete aan hulle einde kom.+
2 “Mensekind, profeteer aangaande die profete van Israel wat profeteer,+ en jy moet vir dié wat uit hulle eie hart profeteer,+ sê: ‘Hoor die woord van Jehovah.+