Deuteronomium 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jehovah jou God moet jy vrees,+ en hom moet jy dien,+ en by sy naam moet jy sweer.+ Jeremia 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “En as hulle vir seker die weë van my volk leer deur by my naam te sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe!’ soos hulle my volk geleer het om by Baäl te sweer,+ sal hulle ook onder my volk opgebou word.+
16 “En as hulle vir seker die weë van my volk leer deur by my naam te sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe!’ soos hulle my volk geleer het om by Baäl te sweer,+ sal hulle ook onder my volk opgebou word.+