Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 14:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hierop het Abram vir die koning van Sodom gesê: “Ek hef my hand op in ’n eed+ tot Jehovah, die Allerhoogste God, Voortbringer van hemel en aarde,

  • Deuteronomium 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jehovah jou God moet jy vrees,+ en hom moet jy dien,+ en by sy naam moet jy sweer.+

  • Deuteronomium 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Jehovah jou God moet jy vrees.+ Hom moet jy dien+ en hom moet jy aankleef,+ en by sy naam moet jy beëdigde verklarings aflê.+

  • Rigters 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wat sal ons met dié doen wat oorgebly het wat vrouens betref, noudat ons by Jehovah gesweer het+ dat ons nie een van ons dogters as vrouens aan hulle sal gee nie?”+

  • Jesaja 65:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 sodat elkeen wat homself op die aarde seën, hom deur die God van trou sal seën,+ en elkeen wat ’n beëdigde verklaring op die aarde aflê, by die God van trou sal sweer;+ omdat die vorige benoudhede vergete sal wees en omdat hulle vir my oë verborge sal wees.+

  • Jeremia 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En as jy beslis sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe in waarheid,+ in geregtigheid en in regverdigheid!’+ dan sal die nasies hulleself in hom seën en in hom oor hulleself roem.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel