Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah+ op ’n hoë en verhewe troon+ sien sit, en die slippe van sy kleed het die tempel gevul.+

  • Esegiël 1:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En bo die uitspansel wat oor hulle kop was, was iets wat soos saffiersteen gelyk het+ in die gestalte van ’n troon.+ En op die troongestalte was ’n gestalte van iemand wat gelyk het soos ’n mens daarop,+ daar bo.

  • Daniël 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Ek het bly kyk totdat daar trone neergesit is+ en die Oue van Dae+ gaan sit het. Sy klere was wit soos sneeu,+ en die hare van sy kop was soos skoon wol.+ Sy troon was vuurvlamme;+ die wiele daarvan was ’n brandende vuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel