10 en hulle het die God van Israel gesien.+ En onder sy voete was iets soos ’n plaveisel van saffiervloerstene en soos die hemel self wat reinheid betref.+
10En ek het gesien, en kyk! op die uitspansel+ wat oor die kop van die gerubs was, was daar iets soos saffiersteen,+ iets wat soos ’n troongestalte+ gelyk het, wat bo hulle verskyn het.