52 Hierop het Salomo gesê: “As hy ’n dapper man sal word, sal daar nie ’n enkele haar+ van hom op die aarde val nie; maar as iets slegs in hom gevind word,+ dan sal hy moet sterf.”+
11 Omdat die vonnis oor ’n slegte werk nie gou voltrek is nie,+ daarom is die hart van die mensekinders in hulle volkome daarop gerig om kwaad te doen.+