1 Samuel 2:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Kyk! Daar kom dae dat ek beslis jou arm en die arm van die huis van jou voorvader sal afkap, sodat daar nie ’n ou man in jou huis sal wees nie.+ 1 Samuel 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Op dié dag sal ek teenoor Eli alles uitvoer wat ek aangaande sy huis gesê het, van begin tot end.+
31 Kyk! Daar kom dae dat ek beslis jou arm en die arm van die huis van jou voorvader sal afkap, sodat daar nie ’n ou man in jou huis sal wees nie.+
12 Op dié dag sal ek teenoor Eli alles uitvoer wat ek aangaande sy huis gesê het, van begin tot end.+