Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Toe Dawid later daarvan te hore kom, het hy dadelik gesê: “Ek en my koninkryk is vanuit die standpunt van Jehovah tot onbepaalde tyd onskuldig aan die bloedskuld+ weens Abner, die seun van Ner.

  • 1 Konings 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En jy weet ook goed wat Joab, die seun van Seruʹja, my aangedoen het+ deur wat hy met twee leërhoofde van Israel gedoen het, met Abner,+ die seun van Ner, en Amaʹsa,+ die seun van Jeter,+ toe hy hulle doodgemaak en oorlogsbloed+ in vredestyd laat vloei het en oorlogsbloed laat kom het aan sy gordel wat om sy heupe was en in sy sandale wat aan sy voete was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel