2 Samuel 17:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Amaʹsa+ is deur Absalom in die plek van Joab+ oor die leër aangestel; en Amaʹsa was die seun van ’n man met die naam Jitra,+ die Israeliet, wat gemeenskap gehad het met Abiʹgail,+ die dogter van Nahas, die suster van Seruʹja, Joab se moeder.
25 En Amaʹsa+ is deur Absalom in die plek van Joab+ oor die leër aangestel; en Amaʹsa was die seun van ’n man met die naam Jitra,+ die Israeliet, wat gemeenskap gehad het met Abiʹgail,+ die dogter van Nahas, die suster van Seruʹja, Joab se moeder.