Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En vir Amaʹsa moet julle sê:+ ‘Is jy nie my been en my vlees nie? Mag God so aan my doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy nie vir altyd die leërhoof voor my sal word in die plek van Joab+ nie.’”

  • 2 Samuel 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die koning het toe vir Amaʹsa+ gesê: “Roep die manne van Juda vir my binne drie dae bymekaar, en kom staan jy hier.”

  • 2 Samuel 20:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wat Amaʹsa betref, hy was nie op sy hoede vir die swaard wat in Joab se hand was nie, sodat hy hom daarmee in die maag gesteek het+ en sy ingewande op die grond uitgeval het, en hy het nie nodig gehad om dit weer aan hom te doen nie. So het hy gesterf. En wat Joab en sy broer Abiʹsai betref, hulle het Seba, die seun van Bigri, agternagesit.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel