Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die begeerte van die sagmoediges sal u beslis hoor,+ o Jehovah.

      U sal hulle hart voorberei.+

      U sal aandag skenk met u oor,+

  • Prediker 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Ek, ja ek, het met my hart+ gepraat en gesê: “Kyk! Ek het grootliks toegeneem in wysheid, meer as enigiemand wat voor my in Jerusalem was,+ en my hart het baie wysheid en kennis gesien.”+

  • Jesaja 65:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En voordat hulle roep, sal ek antwoord;+ terwyl hulle nog praat, sal ek hoor.+

  • 1 Johannes 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel