Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 58:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Dan sal jy roep, en Jehovah sal antwoord; jy sal om hulp roep,+ en hy sal sê: ‘Hier is ek!’

      “As jy die juk,+ die uitsteek van die vinger+ en die skadelike woorde+ uit jou verwyder,

  • Lukas 12:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 want al hierdie dinge jaag die nasies van die wêreld gretig na, maar julle Vader weet dat julle hierdie dinge nodig het.+

  • Romeine 8:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Net so kom ook die gees+ ons met ons swakheid te hulp;+ want ons weet nie waarvoor ons moet bid soos ons moet nie,+ maar die gees+ self pleit vir ons met onuitgesproke kreuninge.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel