1 Samuel 1:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daarop het sy gesê: “Verskoon my, my heer! So waar as u siel lewe,+ my heer, ek is die vrou wat by u in hierdie plek gestaan het om tot Jehovah te bid.+ 1 Konings 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het die een vrou gesê: “Verskoon my, my heer,+ ek en hierdie vrou woon in een huis, daarom het ek naby haar in die huis geboorte gegee.
26 Daarop het sy gesê: “Verskoon my, my heer! So waar as u siel lewe,+ my heer, ek is die vrou wat by u in hierdie plek gestaan het om tot Jehovah te bid.+
17 Toe het die een vrou gesê: “Verskoon my, my heer,+ ek en hierdie vrou woon in een huis, daarom het ek naby haar in die huis geboorte gegee.