Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 En die oomblik toe Saul Dawid sien uitgaan om die Filistyn te ontmoet, het hy vir Abner,+ die leërhoof, gesê: “Wie se+ seun is die jong man,+ Abner?” Hierop het Abner gesê: “So waar as u siel lewe, o koning, ek weet glad nie!”

  • 1 Samuel 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar Dawid het ook gesweer+ en gesê: “Jou vader moet gewis weet dat ek guns in jou oë gevind het,+ en daarom sou hy sê: ‘Moenie dat Joʹnatan dit weet nie sodat hy nie gekrenk voel nie.’ Maar so waar as Jehovah lewe+ en so waar as jou siel lewe,+ daar is in werklikheid maar net ’n tree tussen my en die dood!”+

  • 2 Samuel 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het Uriʹa vir Dawid gesê: “Die Ark+ en Israel en Juda woon in hutte, en my heer Joab en die knegte van my heer+ het in die veld kamp opgeslaan, en ek—sal ek in my eie huis ingaan om te eet en te drink en om by my vrou te gaan lê?+ So waar as u lewe en so waar as u siel lewe,+ ek sal dit nie doen nie!”

  • 2 Konings 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Eliʹa het vir Eliʹsa begin sê: “Sit asseblief hier, want Jehovah het my tot by Bet-El gestuur.” Maar Eliʹsa het gesê: “So waar as Jehovah lewe+ en so waar as u siel lewe,+ ek sal u nie verlaat nie.”+ En hulle het na Bet-El afgegaan.+

  • 2 Konings 4:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Hierop het die moeder van die seun gesê: “So waar as Jehovah lewe+ en so waar as u siel lewe,+ ek sal u nie verlaat nie.”+ Daarom het hy opgestaan en saam met haar gegaan.

  • Prediker 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel