2 Samuel 8:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Joab,+ die seun van Seruʹja, was oor die leër; en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was kroniekskrywer. 2 Samuel 20:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En Adoʹram+ was oor diegene wat tot dwangarbeid verplig is; en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was die kroniekskrywer. 1 Kronieke 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Joab, die seun van Seruʹja, was oor die leër,+ en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was kroniekskrywer.
16 En Joab,+ die seun van Seruʹja, was oor die leër; en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was kroniekskrywer.
24 En Adoʹram+ was oor diegene wat tot dwangarbeid verplig is; en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was die kroniekskrywer.
15 En Joab, die seun van Seruʹja, was oor die leër,+ en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was kroniekskrywer.