Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en Ahiʹsar was oor die huishouding, en Adoniʹram,+ die seun van Abda, oor diegene wat tot dwangarbeid opgeroep is.+

  • 1 Konings 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarna het koning Rehaʹbeam Adoʹram+ gestuur, wat oor dié was wat tot dwangarbeid opgeroep is,+ maar die hele Israel het hom met klippe gegooi,+ sodat hy gesterf het. En koning Rehaʹbeam het dit reggekry om op die strydwa te klim om na Jerusalem te vlug.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel