Genesis 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En God het verder gesê: “Laat die aarde+ lewende siele voortbring volgens hulle soorte, mak+ diere en kruipende+ diere en wilde diere+ van die aarde volgens hulle soorte.” En dit was so. Spreuke 30:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 die leeu, wat die magtigste onder die diere is en wat voor niemand wegdraai nie;+
24 En God het verder gesê: “Laat die aarde+ lewende siele voortbring volgens hulle soorte, mak+ diere en kruipende+ diere en wilde diere+ van die aarde volgens hulle soorte.” En dit was so.