2 Kronieke 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Daarop het Hiram, die koning van Tirus,+ in ’n brief wat hy aan Salomo gestuur het, gesê: “Omdat Jehovah sy volk liefgehad het,+ het hy u as koning oor hulle aangestel.”+
11 Daarop het Hiram, die koning van Tirus,+ in ’n brief wat hy aan Salomo gestuur het, gesê: “Omdat Jehovah sy volk liefgehad het,+ het hy u as koning oor hulle aangestel.”+