5En Hiram,+ die koning van Tirus,+ het sy knegte+ na Salomo toe gestuur, want hy het gehoor dat hulle hom in die plek van sy vader as koning gesalf het; want Hiram was altyd lief vir Dawid.+
11 (Hiram,+ die koning van Tirus, het Salomo gehelp+ met sederstompe en jenewerstompe en met soveel goud as wat hom behaag het),+ het koning Salomo toe aan Hiram twintig stede in die land Galileʹa+ gegee.
14En Hiram,+ die koning van Tirus,+ het boodskappers na Dawid toe gestuur, en sederstompe+ en muurbouers en bewerkers van hout om vir hom ’n huis te bou.+