Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Dawid en die hele huis van Israel het die geleentheid voor Jehovah gevier met allerhande instrumente van jenewerhout en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met sistrums en met simbale.+

  • 1 Konings 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hy het die mure van die huis aan die binnekant met sederplanke gebou. Van die vloer van die huis af tot by die balke van die plafon het hy dit aan die binnekant met hout bedek; en hy het die vloer van die huis met jenewerplanke bedek.+

  • 2 Kronieke 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die groot huis+ het hy met jenewerhout oordek, waarna hy dit met goeie goud oorgetrek het,+ en toe het hy palmboomfigure+ en kettings daarop aangebring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel