5 en die land van die Gebaliete+ en die hele Liʹbanon teen die sonsopgang, van Baäl-Gad+ aan die voet van die berg Hermon af tot by die ingang van Hamat;+
9 Selfs ou manne van Gebal+ en sy vaardiges was in jou om jou nate dig te maak.+ Al die skepe van die see en hulle seemanne was in jou, om handelsartikels te verhandel.