Efesiërs 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 In eenheid met hom groei die hele gebou, wat harmonies saamgevoeg is,+ tot ’n heilige tempel vir Jehovah.+ 1 Petrus 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike huis+ om ’n heilige priesterdom te wees, om geestelike offerandes+ te bring wat vir God aanneemlik is deur Jesus Christus.+
21 In eenheid met hom groei die hele gebou, wat harmonies saamgevoeg is,+ tot ’n heilige tempel vir Jehovah.+
5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike huis+ om ’n heilige priesterdom te wees, om geestelike offerandes+ te bring wat vir God aanneemlik is deur Jesus Christus.+