Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 As julle Jehovah vrees+ en hom dien+ en sy stem gehoorsaam+ en nie teen die bevel van Jehovah in opstand kom+ nie, sal julle sowel as die koning wat oor julle sal regeer, beslis volgelinge van Jehovah julle God wees.

  • 1 Konings 8:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En nou, o Jehovah, die God van Israel, kom na teenoor u kneg Dawid, my vader, wat u hom beloof het deur te sê: ‘Voor my sal daar vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie,+ as jou seuns net op hulle weg ag gee deur voor my te wandel net soos jy voor my gewandel het.’

  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel