Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want Jehovah sal sy volk ter wille van sy groot naam+ nie verstoot nie,+ omdat Jehovah self besluit het om julle sy volk te maak.+

  • 1 Kronieke 28:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Dawid het vir sy seun Salomo gesê: “Wees moedig+ en sterk en tree op. Moenie bang+ of verskrik+ wees nie, want Jehovah God, my God, is met jou.+ Hy sal jou nie in die steek laat+ of jou verlaat totdat al die dienswerk van Jehovah se huis klaar is nie.

  • Hebreërs 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Laat julle lewenswyse vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is+ met die teenwoordige dinge.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou hoegenaamd nie verlaat of jou ooit versaak nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel