Eksodus 30:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “En jy moet ’n altaar maak as ’n plek om reukwerk te brand;+ van akasiahout moet jy dit maak. 1 Konings 7:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 En Salomo het gaandeweg al die voorwerpe gemaak wat by die huis van Jehovah behoort het: die goue altaar+ en die tafel+ waarop die toonbrode was, van goud,
48 En Salomo het gaandeweg al die voorwerpe gemaak wat by die huis van Jehovah behoort het: die goue altaar+ en die tafel+ waarop die toonbrode was, van goud,