Eksodus 26:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En jy moet die voorhangsel onder die hakies ophang en die ark van die getuienis+ daarheen bring, binnekant die voorhangsel; en die voorhangsel moet vir julle ’n skeiding maak tussen die Heilige+ en die Allerheiligste.+
33 En jy moet die voorhangsel onder die hakies ophang en die ark van die getuienis+ daarheen bring, binnekant die voorhangsel; en die voorhangsel moet vir julle ’n skeiding maak tussen die Heilige+ en die Allerheiligste.+