15 En Hiskiʹa het voor Jehovah begin bid+ en gesê: “O Jehovah, die God van Israel,+ wat op die gerubs sit,+ u alleen is die ware God van al die koninkryke+ van die aarde.+ U het die hemel+ en die aarde+ gemaak.
14 Verder het hy die voorhangsel+ van blou weefgaring+ en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi weefgaring en fyn weefstof gemaak en gerubs daarop ingewerk.+