Eksodus 36:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En hy het ’n voorhangsel+ gemaak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad. As die werk van ’n borduurder het hy dit met gerubs gemaak.+
35 En hy het ’n voorhangsel+ gemaak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad. As die werk van ’n borduurder het hy dit met gerubs gemaak.+