20 En die twee pilare,+ die een see+ en die twaalf koperbulle+ wat onder die see was, die waentjies, wat koning Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het.+ Die gewig van die koper—van al hierdie voorwerpe—is nie bereken nie.+
7 En die eerste lewende wese is soos ’n leeu,+ en die tweede lewende wese is soos ’n jong bul,+ en die derde lewende wese+ het ’n gesig soos dié van ’n mens, en die vierde lewende wese+ is soos ’n vlieënde arend.+