1 Konings 7:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Dit het op twaalf bulle+ gestaan, drie wat na die noorde kyk en drie wat na die weste kyk en drie wat na die suide kyk en drie wat na die ooste kyk; en die see was bo-op hulle, en hulle agterkante was almal na die middel gekeer.+
25 Dit het op twaalf bulle+ gestaan, drie wat na die noorde kyk en drie wat na die weste kyk en drie wat na die suide kyk en drie wat na die ooste kyk; en die see was bo-op hulle, en hulle agterkante was almal na die middel gekeer.+