Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En so het hy die mens uitgedryf en die gerubs+ en die vlammende lem van ’n immer draaiende swaard aan die oostekant van die tuin van Eden+ geplaas om die weg na die boom van die lewe te bewaak.

  • Eksodus 25:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En jy moet twee gerubs van goud maak. Van dryfwerk moet jy hulle maak, aan beide ente van die deksel.+

  • 1 Konings 6:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe het hy die gerubs in die binneste huis gesit, sodat die vlerke van die gerubs uitgesprei was.+ So het die vlerk van die een tot aan die muur gereik en die vlerk van die ander gerub tot aan die ander muur gereik; en hulle vlerke was na die middel van die huis toe, terwyl vlerk tot aan vlerk gereik het.+

  • 1 Kronieke 28:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 en vir die reukaltaar+ gelouterde goud volgens gewig en vir die afbeelding van die strydwa,+ naamlik die goue gerubs+ wat hulle vlerke moes uitsprei en die ark van die verbond van Jehovah moes beskut.

  • 2 Kronieke 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hy het die huis, die dakbalke, die drumpels en die mure en die deure daarvan met goud oorgetrek;+ en hy het gerubs op die mure gegraveer.+

  • Esegiël 41:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ook gegraveerde gerubs+ en palmboomfigure,+ met ’n palmboomfiguur tussen ’n gerub en ’n gerub, en die gerub het twee gesigte gehad.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel