Spreuke 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want dit is ’n aantreklike krans vir jou kop+ en ’n mooi ketting vir jou hals.+ Spreuke 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Vir jou kop sal dit ’n bekoorlike krans gee;+ ’n pragtige kroon sal dit aan jou verskaf.”+