Spreuke 16:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Grysheid is ’n pragtige kroon+ wanneer dit op die weg van regverdigheid gevind word.+ Lukas 10:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 ’n Paar dinge+ is egter nodig, of net een. Wat Maria betref, sy het die goeie deel gekies,+ en dit sal nie van haar weggeneem word nie.”
42 ’n Paar dinge+ is egter nodig, of net een. Wat Maria betref, sy het die goeie deel gekies,+ en dit sal nie van haar weggeneem word nie.”