Josua 24:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En Josua het al die stamme van Israel in Sigem+ bymekaar laat kom en die ouer manne van Israel+ en sy hoofde en sy regters en sy beamptes geroep, en hulle het voor die ware God gaan staan.+
24 En Josua het al die stamme van Israel in Sigem+ bymekaar laat kom en die ouer manne van Israel+ en sy hoofde en sy regters en sy beamptes geroep, en hulle het voor die ware God gaan staan.+