Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “En dít moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd wees:+ In die sewende maand, op die tiende van die maand,+ moet julle julle siel kasty,+ en julle mag geen werk doen nie,+ nie die boorling of die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon nie.

  • Levitikus 23:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is die huttefees vir Jehovah, sewe dae lank.+

  • Deuteronomium 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Die huttefees+ moet jy sewe dae lank vier wanneer jy van jou dorsvloer en van jou olie- en wynpers insameling hou.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel