1 Kronieke 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+ Spreuke 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Eer Jehovah met jou waardevolle dinge+ en met die eerstelinge van jou hele opbrengs.+
16 So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+