2 Kronieke 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En koning Salomo en die hele vergadering van Israeliete wat hulle afspraak met hom voor die Ark nagekom het, het skape en beeste geoffer+ wat so talryk was dat hulle nie bereken of getel kon word nie.
6 En koning Salomo en die hele vergadering van Israeliete wat hulle afspraak met hom voor die Ark nagekom het, het skape en beeste geoffer+ wat so talryk was dat hulle nie bereken of getel kon word nie.