2 Samuel 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En toe die draers+ van die ark van Jehovah ses treë gestap het, het hy onmiddellik ’n bul en ’n vetgemaakte dier geoffer.+ 1 Konings 8:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En koning Salomo en die hele vergadering van Israel saam met hom, dié wat hulle afspraak met hom nagekom het, was voor die Ark, terwyl hulle skape en beeste geoffer het+ wat so talryk was dat hulle nie bereken of getel kon word nie.+
13 En toe die draers+ van die ark van Jehovah ses treë gestap het, het hy onmiddellik ’n bul en ’n vetgemaakte dier geoffer.+
5 En koning Salomo en die hele vergadering van Israel saam met hom, dié wat hulle afspraak met hom nagekom het, was voor die Ark, terwyl hulle skape en beeste geoffer het+ wat so talryk was dat hulle nie bereken of getel kon word nie.+