Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hulle die ark van Jehovah ingebring en dit op sy plek gesit binne-in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ waarna Dawid brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ voor Jehovah gebring het.

  • 2 Kronieke 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het die priesters die ark van die verbond van Jehovah na sy plek gebring, in die binneste+ vertrek van die huis, in die Allerheiligste,+ onder die vlerke van die gerubs in.+

  • Openbaring 11:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En die tempelheiligdom van God wat in die hemel is,+ is oopgemaak, en die ark+ van sy verbond is in sy tempelheiligdom+ gesien. En daar het weerligstrale en stemme en donderslae en ’n aardbewing en ’n groot hael gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel