1 Konings 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het die priesters die ark+ van die verbond van Jehovah na sy plek gebring,+ in die binneste vertrek van die huis, die Allerheiligste, onder die vlerke van die gerubs in.+
6 Toe het die priesters die ark+ van die verbond van Jehovah na sy plek gebring,+ in die binneste vertrek van die huis, die Allerheiligste, onder die vlerke van die gerubs in.+