Eksodus 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 In die derde maand nadat die kinders van Israel uit Egipteland uitgetrek het,+ op dieselfde dag, het hulle in die wildernis Siʹnai gekom.+ Numeri 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En in die tweede jaar, in die tweede maand, op die twintigste dag van die maand,+ het die wolk opgetrek van die tabernakel+ van die Getuienis af.
19 In die derde maand nadat die kinders van Israel uit Egipteland uitgetrek het,+ op dieselfde dag, het hulle in die wildernis Siʹnai gekom.+
11 En in die tweede jaar, in die tweede maand, op die twintigste dag van die maand,+ het die wolk opgetrek van die tabernakel+ van die Getuienis af.