16 Neig u oor, o Jehovah, en hoor.+ Open u oë,+ o Jehovah, en sien, en hoor die woorde van Sanʹherib wat hy gestuur het om die lewende God uit te tart.+
10 Want wie het die dag van klein dinge verag?+ En hulle sal beslis bly wees+ en die skietlood in die hand van Serubbaʹbel sien. Hierdie sewe is die oë van Jehovah.+ Hulle deurloop die hele aarde.”+