1 Konings 8:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 sodat u oë nag en dag oop mag wees+ oor hierdie huis, oor die plek waarvan u gesê het: ‘My naam sal daar wees’,+ om te luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe bid.+ Psalm 31:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Neig u oor tot my.+Verlos my gou.+Word vir my ’n rotsagtige vesting,+’n Huis van vestings om my te red.+ Psalm 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Hoorder van die gebed, ja, tot u sal mense van alle vlees kom.+
29 sodat u oë nag en dag oop mag wees+ oor hierdie huis, oor die plek waarvan u gesê het: ‘My naam sal daar wees’,+ om te luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe bid.+
2 Neig u oor tot my.+Verlos my gou.+Word vir my ’n rotsagtige vesting,+’n Huis van vestings om my te red.+