Psalm 19:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Laat die woorde van my mond en die bepeinsing van my hart+Aangenaam word voor u, o Jehovah, my Rots+ en my Verlosser.+ Psalm 31:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 In u hand vertrou ek my gees toe.+U het my verlos,+ o Jehovah, die God van waarheid.+ Psalm 103:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wat jou lewe uit die kuil terugeis,+Wat jou met liefderyke goedhartigheid en barmhartighede kroon,+
14 Laat die woorde van my mond en die bepeinsing van my hart+Aangenaam word voor u, o Jehovah, my Rots+ en my Verlosser.+
4 Wat jou lewe uit die kuil terugeis,+Wat jou met liefderyke goedhartigheid en barmhartighede kroon,+